CS - ons het in sterk wind gery Sondag.
Die geheim is om nie toe te laat dat jou bolyf se beweging transfer na die handlebars toe nie.
As dit regtig sleg raak, gaan een rat af met doelbewuste so min as moontlike steering input en sy bly reguit soos 'n pyl uit 'n boog.
Ek ry al 5 uur elke oggend en dit begin koel raak
Die Tourance broek doen nog die trick
As dit rerig begin winter raak, thermal long johns.........niemand sien dit tog nie