Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length

 
Advanced search

138,625 Posts in 17,503 Topics- by 6 Members - Latest Member: Jedske

April 27, 2024, 04:48:02 PM
Pages: 1 ... 3 4 [5] 6 7 ... 23   Go Down
Print
Author Topic: Have some coffee ...  (Read 110197 times)
0 Members and 2 Guests are viewing this topic.
Cassie
Guest
« Reply #60 on: February 25, 2008, 07:37:04 AM »

Het kaarjies (verniet) gekry vir die A1 wedren vandag, maar ek pas eerder my kleindogter op......my seun en skoonseun is toe weg sonder my A1 toe.....

Ai! Dis nou jammer oupa!  Sad

Ek het die A1 gister op TV gekyk...... darem kan jy replays sien op TV, soos met die rugby....  Wink
Logged
Dingbat
Guest
« Reply #61 on: February 25, 2008, 10:32:56 AM »

Ok ek het dit ook gemaak tot hier.
Logged
Danie
Guest
« Reply #62 on: February 25, 2008, 07:39:01 PM »

Nee, moenie my jammer kry nie - dit was die moeite werd om by die huis te bly.

Ons het lekker dik pelle geword.......gaan nog lekker saam bike ry        smitten
« Last Edit: February 25, 2008, 07:43:46 PM by Danie » Logged
Cassie
Guest
« Reply #63 on: February 26, 2008, 08:01:26 AM »

Nee, moenie my jammer kry nie - dit was die moeite werd om by die huis te bly.

Ons het lekker dik pelle geword.......gaan nog lekker saam bike ry        smitten

Ag jinne maaaaaa! Te oulik!  Wink
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #64 on: February 26, 2008, 09:50:25 AM »

Goeie more almal.
Logged
Cassie
Guest
« Reply #65 on: February 26, 2008, 11:08:15 AM »

More!
Logged
Colyn
Guest
« Reply #66 on: February 28, 2008, 02:04:54 PM »

Bietjie laat in die dag maar goeie more aan almal.
Logged
Cassie
Guest
« Reply #67 on: February 28, 2008, 05:15:47 PM »

Bietjie laat in die dag maar goeie more aan almal.

 Grin Sien jy, ons het darem nie die plek afgebreek terwyl jy weg was nie.  Wink
Logged
Danie
Guest
« Reply #68 on: February 28, 2008, 05:29:16 PM »

Ek kan nie bedags tydens werksure saam koffie drink nie - moet maar wag tot saans hierdie tyd......
« Last Edit: February 28, 2008, 05:31:14 PM by Danie » Logged
Colyn
Guest
« Reply #69 on: March 27, 2008, 06:45:53 AM »

Looks like it will be a glorious day in the Lowveld today.

Have fun and ride safe.
Logged
Cassie
Guest
« Reply #70 on: March 27, 2008, 10:20:04 AM »

Open skies and sunshine in Pretoria!  Smiley

Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #71 on: April 01, 2008, 12:34:31 PM »

Dit begin nou lekker koel raak in die oggende op die bike. Ek het my airflow jacket mooi skoon gemaak en in die kas weggepak.

Jihaaaaa ek is eintlik lus vir winter....

Ek hoop my KLR verkoop want ek kannie wag om die langpad met die V-strom aan te vat nie.... Namibie hoer kom ek Smiley
Logged
avon
Guest
« Reply #72 on: April 01, 2008, 12:41:19 PM »

CS hehehehehehe, my seun het 'n KLR gekoop na ek hom vertel het hy besit reeds 'n beter "off-road" toerfiets in die 650DL Vstrom.

Sekere mense moet mos eers uit eie ondervinding leer Grin
Veral as dit jou eie kind is ne?
Logged
Colyn
Guest
« Reply #73 on: April 01, 2008, 12:55:19 PM »

Aggenee Captain ... watse bike wil jy nou koop ... ek dog jy gaan iets koop wat beter as die Karoo Donkie is Smiley
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #74 on: April 01, 2008, 04:09:46 PM »

Aggenee Captain ... watse bike wil jy nou koop ... ek dog jy gaan iets koop wat beter as die Karoo Donkie is Smiley

Ek wil die lang pad slaan... en nee!! ek gaan nie 'n BMW koop nie... hulle maak niks wat my pas nie.
Logged
Pages: 1 ... 3 4 [5] 6 7 ... 23   Go Up
Print
Jump to:  

Theme orange-lt created by panic