Cassie
Guest
|
|
« Reply #60 on: February 25, 2008, 07:37:04 AM » |
|
Het kaarjies (verniet) gekry vir die A1 wedren vandag, maar ek pas eerder my kleindogter op......my seun en skoonseun is toe weg sonder my A1 toe.....
Ai! Dis nou jammer oupa! Ek het die A1 gister op TV gekyk...... darem kan jy replays sien op TV, soos met die rugby....
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Dingbat
Guest
|
|
« Reply #61 on: February 25, 2008, 10:32:56 AM » |
|
Ok ek het dit ook gemaak tot hier.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Danie
Guest
|
|
« Reply #62 on: February 25, 2008, 07:39:01 PM » |
|
Nee, moenie my jammer kry nie - dit was die moeite werd om by die huis te bly. Ons het lekker dik pelle geword.......gaan nog lekker saam bike ry
|
|
« Last Edit: February 25, 2008, 07:43:46 PM by Danie »
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Guest
|
|
« Reply #63 on: February 26, 2008, 08:01:26 AM » |
|
Nee, moenie my jammer kry nie - dit was die moeite werd om by die huis te bly. Ons het lekker dik pelle geword.......gaan nog lekker saam bike ry Ag jinne maaaaaa! Te oulik!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Captain Slow
Guest
|
|
« Reply #64 on: February 26, 2008, 09:50:25 AM » |
|
Goeie more almal.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Guest
|
|
« Reply #65 on: February 26, 2008, 11:08:15 AM » |
|
More!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Colyn
Guest
|
|
« Reply #66 on: February 28, 2008, 02:04:54 PM » |
|
Bietjie laat in die dag maar goeie more aan almal.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Guest
|
|
« Reply #67 on: February 28, 2008, 05:15:47 PM » |
|
Bietjie laat in die dag maar goeie more aan almal.
Sien jy, ons het darem nie die plek afgebreek terwyl jy weg was nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Danie
Guest
|
|
« Reply #68 on: February 28, 2008, 05:29:16 PM » |
|
Ek kan nie bedags tydens werksure saam koffie drink nie - moet maar wag tot saans hierdie tyd......
|
|
« Last Edit: February 28, 2008, 05:31:14 PM by Danie »
|
Logged
|
|
|
|
Colyn
Guest
|
|
« Reply #69 on: March 27, 2008, 06:45:53 AM » |
|
Looks like it will be a glorious day in the Lowveld today.
Have fun and ride safe.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Cassie
Guest
|
|
« Reply #70 on: March 27, 2008, 10:20:04 AM » |
|
Open skies and sunshine in Pretoria!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Captain Slow
Guest
|
|
« Reply #71 on: April 01, 2008, 12:34:31 PM » |
|
Dit begin nou lekker koel raak in die oggende op die bike. Ek het my airflow jacket mooi skoon gemaak en in die kas weggepak. Jihaaaaa ek is eintlik lus vir winter.... Ek hoop my KLR verkoop want ek kannie wag om die langpad met die V-strom aan te vat nie.... Namibie hoer kom ek
|
|
|
Logged
|
|
|
|
avon
Guest
|
|
« Reply #72 on: April 01, 2008, 12:41:19 PM » |
|
CS hehehehehehe, my seun het 'n KLR gekoop na ek hom vertel het hy besit reeds 'n beter "off-road" toerfiets in die 650DL Vstrom. Sekere mense moet mos eers uit eie ondervinding leer Veral as dit jou eie kind is ne?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Colyn
Guest
|
|
« Reply #73 on: April 01, 2008, 12:55:19 PM » |
|
Aggenee Captain ... watse bike wil jy nou koop ... ek dog jy gaan iets koop wat beter as die Karoo Donkie is
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Captain Slow
Guest
|
|
« Reply #74 on: April 01, 2008, 04:09:46 PM » |
|
Aggenee Captain ... watse bike wil jy nou koop ... ek dog jy gaan iets koop wat beter as die Karoo Donkie is Ek wil die lang pad slaan... en nee!! ek gaan nie 'n BMW koop nie... hulle maak niks wat my pas nie.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
|