Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length

 
Advanced search

138,296 Posts in 17,277 Topics- by 53,821 Members - Latest Member: Cherre Swanepoel

April 24, 2024, 04:18:37 AM
Pages: 1 ... 4 5 [6] 7 8 ... 23   Go Down
Print
Author Topic: Have some coffee ...  (Read 110089 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Colyn
Guest
« Reply #75 on: April 01, 2008, 06:07:18 PM »

Het jy die nuwe 800 en 650 probeer ... ek pas op altwee.
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #76 on: April 01, 2008, 07:04:33 PM »

Het jy die nuwe 800 en 650 probeer ... ek pas op altwee.

Nee dis nie wat ek bedoel nie... ek sal pas Wink

Dis net die BMWs pas nie my sak nie Sad

Ek het net R65k en daarmee moet ek 'n bike koop en ek wil 'n paar mods ook doen.
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #77 on: April 01, 2008, 07:05:24 PM »

Elke keer as ek nuus kyk wil ek eerder my KLR hou Sad
Logged
Colyn
Guest
« Reply #78 on: April 01, 2008, 11:10:00 PM »

65k is baie naby aan die F650GS. Dan het jy a 800 twin wat baie smooth is, lig op sous en ek dink hy gaan hel lank hou want hy loop nooit op stress levels nie.
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #79 on: April 02, 2008, 07:06:20 AM »

Lyk vir my of my bike darem nou verkoop is. Smiley
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #80 on: April 02, 2008, 07:07:42 AM »

65k is baie naby aan die F650GS. Dan het jy a 800 twin wat baie smooth is, lig op sous en ek dink hy gaan hel lank hou want hy loop nooit op stress levels nie.

Ek het daaraan gedink maar die F650GS gaan my nie die gemak en wind beskerming gee wat die Vstrom gee nie... en dis vir my baie belangrik... my nek is al styf gewaai met PE se wind.
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #81 on: April 02, 2008, 07:09:45 AM »

Glo my Colyn jy weet ek hou van BMW.... ek joke sommer net altyd oor die KTM Wink

BMW bou superior quality bikes... maar hulle kom teen 'n superior prys Sad
Logged
Colyn
Guest
« Reply #82 on: April 02, 2008, 07:57:30 AM »

Wel die prys sluit a paar goeters in waarvoor jy kwaai betaal op ander brands. In anycase ... al wat saak maak is dat jy ry en dat jy dit geniet. Wink
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #83 on: April 02, 2008, 09:54:16 AM »

Wel die prys sluit a paar goeters in waarvoor jy kwaai betaal op ander brands. In anycase ... al wat saak maak is dat jy ry en dat jy dit geniet. Wink

My volgende bike na die strom is 'n beemer .... i promise Grin
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #84 on: April 07, 2008, 02:13:57 PM »

Lyk my ons het die eerste dag van winter vandag na gister se ongeloolike sterk wind.

Winter is hier.
Logged
Colyn
Guest
« Reply #85 on: April 07, 2008, 02:30:37 PM »

Hier by ons is die weer simpel ... ek weet nie wat gaan aan nie.
Logged
avon
Guest
« Reply #86 on: April 08, 2008, 06:51:20 AM »

CS - ons het in sterk wind gery Sondag.

Die geheim is om nie toe te laat dat jou bolyf se beweging transfer na die handlebars toe nie.
As dit regtig sleg raak, gaan een rat af met doelbewuste so min as moontlike steering input en sy bly reguit soos 'n pyl uit 'n boog.

Ek ry al 5 uur elke oggend en dit begin koel raak  Shocked Die Tourance broek doen nog die trick Wink
As dit rerig begin winter raak, thermal long johns.........niemand sien dit tog nie Grin
Logged
Colyn
Guest
« Reply #87 on: April 08, 2008, 07:24:51 AM »

Yep die Tourance broeke is great.
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #88 on: April 08, 2008, 09:01:12 PM »

PE se wind is on-ry-baar. Ek moet altwee my foete op die grond sit op 'n stop anders waai die bike om
Logged
Colyn
Guest
« Reply #89 on: April 14, 2008, 07:46:38 AM »

Some weird weather we had this weekend ... real early summer thunderstorms ... plus I got soaked to the bone on Saturday Sad ... should teach me to make sure the rainsuit is in the panniers. Smiley

Looks like it will be a glorious day in the Lowveld today.

Have a nice day.
Logged
Pages: 1 ... 4 5 [6] 7 8 ... 23   Go Up
Print
Jump to:  

Theme orange-lt created by panic