Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length

 
Advanced search

118,014 Posts in 14,833 Topics- by 53,821 Members - Latest Member: Cherre Swanepoel

March 28, 2024, 10:09:27 PM
Poll
Question: What is your motorcycle manufacturer of choice ?
BMW
Honda
Kawasaki
Suzuki
Yamaha
Harley
KTM
Triumph
Other

Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: Your current bike of choice  (Read 29838 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
roan
Guest
« on: March 14, 2007, 03:35:57 PM »

Give us some feedback. Would like to know with who and what we are dealing here.

If you do not mind, after logging your vote please post further details about your current morocycle, the model and why you chose it.

Thanx Grin
Logged
roan
Guest
« Reply #1 on: March 14, 2007, 03:37:57 PM »

Well I ride a R1200 GS.

The reason I chose a BMW, is because of the quality and safety standards of the manufacturer as well as the fantastic backup that they provide.

In my mind I had NO other choice.
Logged
Riaan
Guest
« Reply #2 on: June 01, 2007, 08:28:10 AM »

Wel ek het n Triumph Tiger 1050...............ek sien hy het nie die voting pole gemaak nie.
Ek is mal oor die fiets ry posisie en amper niks vibrasie.
Ek voel heel gemaklik op hom en kan so 800 km in n dag doen sonder n probleem of enige pyne.

« Last Edit: June 01, 2007, 08:49:33 AM by Colyn » Logged
Colyn
Guest
« Reply #3 on: June 01, 2007, 08:51:21 AM »

Ok jou Truimph is nou in die Voting Poll. Wink
Logged
Riaan
Guest
« Reply #4 on: June 01, 2007, 09:11:12 AM »

Lekker by die agterdeur ingesluip
Logged
Riaan
Guest
« Reply #5 on: June 01, 2007, 09:12:20 AM »

Ek kannie besluit wies die mooiste nie............ek of die Triumph
Logged
Colyn
Guest
« Reply #6 on: June 01, 2007, 09:12:48 AM »

Lekker by die agterdeur ingesluip

Dis die beauty van Admin wees Smiley
Logged
Colyn
Guest
« Reply #7 on: June 01, 2007, 09:15:45 AM »

Ek kannie besluit wies die mooiste nie............ek of die Triumph

Maklik ... die Triumphant JY !!! SmileySmiley
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #8 on: June 01, 2007, 10:03:33 AM »

Ek het nie 'n spesifieke tipe bike waarvan ek hou nie want ek het nog nie genoeg van hulle gery nie. So ek kannie hier stem nie.  uglystupid2
Logged
SemiSane266
Guest
« Reply #9 on: June 01, 2007, 04:34:56 PM »

Ek ry op die oomblik n Suzuki GSXR 750 K5 en dan het ek ook n KTM 125 SX vir in die bos speel!

Het die bike gekies want die prys was reg en dit was wat ek gedink het ek wil he op daai oomblik in winkel. Eks baie gelukkig met die fiets maar sal volgende keer eerder n "sports tourer" of miskien n "dual purpose" kry. Die superbikes is nie heeltemal gemaak vir elke dag werk toe en terug ry nie!

Hiers n foto:
Logged
Colyn
Guest
« Reply #10 on: June 01, 2007, 05:23:20 PM »

EN wat maak die rescue choppper daar ?
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #11 on: June 01, 2007, 09:54:46 PM »

Riaan, daai Triumph van jou lyk baie nice.

So jy sê hy is vibrasie vry. Hoe werk daai screen? Vat hy die wind weg.

Dis nou een ding wat ek nie laaik nie en dis permanente wind geraas. Daarom dra ek maar oor pluisies as ek op die langpad gaan met my KLR.
Logged
Sewer_Rat
Guest
« Reply #12 on: June 02, 2007, 12:45:39 AM »

I cant vote cause what i am riding is the best i could afford, what i have is a DL650 and i love my bike, what I want is a GS1200 but thats just impossible atm. One day though...
Logged
SemiSane266
Guest
« Reply #13 on: June 02, 2007, 02:30:50 PM »

Ek ry op die oomblik n Suzuki GSXR 750 K5 en dan het ek ook n KTM 125 SX vir in die bos speel!

Het die bike gekies want die prys was reg en dit was wat ek gedink het ek wil he op daai oomblik in winkel. Eks baie gelukkig met die fiets maar sal volgende keer eerder n "sports tourer" of miskien n "dual purpose" kry. Die superbikes is nie heeltemal gemaak vir elke dag werk toe en terug ry nie!

Hiers n foto:


Een van ons vriende het so n klein ongelukkie op die Franshoek pas gehad. Ons moes toe maar die chopper inroep om how weer bo te kry Cry
Logged
roan
Guest
« Reply #14 on: June 04, 2007, 09:01:25 AM »

Riaan

Sorry vir die uitlaat van die Trimph produkte. Ek moet se vir my is jou bike baie mooier as jy. 2funny
Logged
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to:  

Theme orange-lt created by panic