Ek het nou net daai "Integrasie" video op Beeld se webblad ge -download, en daarna sit en kyk.
Liewe hewmel - hoe kan n mens so iets doen !!??
Al wat hulle nou reggekry het, is om onsdie Afikaners se naam GAT te maak !!
EXACTLY!!!!!!!!!!!!!!!
Dis nou al die 2e flippen keer wat die flippen KOMMIN donnerse WIT/BLANKE mans hulle én ons ander Afrikaners se name GAT maak!!!!!!
Vorige keer was toe 5
-manne daai buitelanders so met die honde laat byt het..... en die idiote 'n 'home video' daarvan gemaak het!!!!!
As jy sulke k@k wil aanjaag, DOEN DIT ALLEEN of HOU DIT STIL!!!!!!!
Dis asof die flippen stupid, kommin, idiotiese mans net wil 'shine' vang heeltyd!!!!
Urrrrgggggghhhhhhh!!!