Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length

 
Advanced search

138,296 Posts in 17,277 Topics- by 53,821 Members - Latest Member: Cherre Swanepoel

April 24, 2024, 05:30:43 AM
Pages: [1] 2 3 ... 14   Go Down
Print
Author Topic: Your feelings re track days  (Read 21027 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
avon
Guest
« on: February 18, 2008, 07:09:09 AM »

I have received an invite from BM to attend a session at Zwartkops sometime in March.
Rider training and tips, riding on the track & also an opportunity to test ride new models.

Now, I know you can never stop learning; but, I'm in two minds about attending. I brave the city traffic and commute daily on the RT and do a few longer runs just about every weekend as well. Every Monday morning I see on think-bike that another rider came off during the previous weekend. This morning someone that just attended a track-day session rode into a bus on his way home, very sad.

My question is, does the track days not give you a false sense of security? Peer pressure on the track can cause you to ride above your comfort level, and guess what, you may just get it right on the track because of repetition. Back on the street what happens?

Your thoughts please. I specifically would like to hear from people that attended one of these sessions, but any thoughts welcome.
Logged
Danie
Guest
« Reply #1 on: February 19, 2008, 06:41:15 PM »

I have never been involved in a track day, and although I would regard an invitation as an honor, I do not think I will ever be interested.

 As you have mentioned - one can never stop learning, but I also beleive pressure could cause a few problems.

I actually like riding on my own, and I do not like ANY sort of pressure while riding.....
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #2 on: February 20, 2008, 07:21:26 PM »

Never been to one but it sounds like great fun..
Logged
Cassie
Guest
« Reply #3 on: February 21, 2008, 04:09:21 PM »

Julle weet nie wat julle mis nie!!!!!!!

As jy ge-invite word, DOEN DIT!!!!! Jy sal só vinnig verslaaf word aan track ry, dis nie eers waar nie!  Wink
Logged
Danie
Guest
« Reply #4 on: February 21, 2008, 06:07:21 PM »

My dogter en skoonseun het op n stadium baie naby aan die Kyalami renbaan gebly. Wanneer ons daar gekuier het en ons die bikes hoor jaag het Saterdae of Sondae, het ak altyd afgesit soontoe .

Ek geniet dit geweldig om net te kyk.......maar ek is seker maar  n bangat......
Logged
Cassie
Guest
« Reply #5 on: February 22, 2008, 07:44:07 AM »

Ek geniet dit geweldig om net te kyk.......maar ek is seker maar  n bangat......

Die track sal jou juis meer 'confidence' leer!  Wink

No more bang-gat!  Cool
Logged
avon
Guest
« Reply #6 on: February 22, 2008, 09:59:43 AM »

Cassie, dis nou juis die "confidence" wat jy so tussen hakkies sit wat my afskrik.
Op die track kan jy daardie "false sense of security" kry. Daar is niks wat van voor af verkeerde kant om 'n draai kan kom nie, die omgewing is veilig, ens.

Kyk maar wat het verlede week gebeur met Brian Cannoo na 'n track day sessie (hy was glo een van die instrukteurs en 'n gerespekteerde Think Bike stigterslid).

Ek wil glo dat ek oud genoeg is om te kan aan en afskakel as ek van die track af kom, maar mens weet nooit, dit is immers 'n 1200 en nie 'n baiesukkel nie Smiley

Sal julle laat weet as ek eers daar was, en o ja, nog 'n invite gekry vir nog 4 sessies om 'n BMW Super Saturday certificate te bekom - die keer nie meer gratis nie Roll Eyes
Logged
Danie
Guest
« Reply #7 on: February 22, 2008, 01:37:00 PM »


Is die track days nie dalk n bemarkings / geldmaak - foefie nie ?

Ek weet ek klink nou erg negatief - maar ek wonder net.
Logged
Cassie
Guest
« Reply #8 on: February 22, 2008, 01:50:08 PM »

Avon, dis nie 'n 'false sense of security' nie, dit is security......  Wink
Dis veilig, daar is medics wat binne sekondes by jou is as jy geval het....
Almal help mekaar...

Maar dis wat lekker is!  Smiley

Die meer experienced  ryers kan jou leer hoe om jou bike beter te hanteer, hoe om draaie beter te vat, hoe om die regte body positioning op jou bike te kry......
En dit alles help jou net om 'n beter ryer te wees!  Wink
On the track and off.......

Jy's reg, op die track is dit one way traffic, geen taxi's, geen grond en klippe op die pad, geen box'e wat voor mens indraai of so iets nie......

Danie, jy leer élke keer iets nuuts op die track! Of dit nou van jouself of van jou bike is.... 'n Gelmaak-foefie, jong, dan is elke dag se survival ook mar 'n geldmaak-foefie! Alles is deesdae so vrek duur!  embarassed
Logged
Danie
Guest
« Reply #9 on: February 22, 2008, 03:36:41 PM »

Cassie, jy is reg - daar is duidelik baie bikers wie hulle gate uit geniet op track days, en op die ou end is dit al wat saak maak.

Ons het almal maar ons eie voor - en afkeure, en elkeen behoort sy /haar bike te geniet op sy / haar eie manier.

Die lewe is in elk geval te kort om te veel aandag aan ander mense se opinies te gee.....
Logged
Colyn
Guest
« Reply #10 on: February 23, 2008, 07:12:47 AM »

Avon go ... enjoy it the best you can ... if you can resist a challenge in the 22 then you can resist it on the track.
Logged
avon
Guest
« Reply #11 on: February 25, 2008, 12:43:37 PM »

nog ene Shocked

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=15282.0;topicseen

Danie, ek het opinies gevra en luister wel na wat julle opinies is, maar ja aan die einde van die dag is dit wel my besluit. 'n Ou pel van my reken mos altyd dat as jy 'n besluit neem op sterkte van wat iemand op die internet geskryf het, dan verdien jy wat na jou kant toe kom. Grin

Snaaks genoeg, respekteer ek opinies van mense op hierdie forum, seker waarom ons ook hier opgeeindig het nie waar nie Wink
Logged
Cassie
Guest
« Reply #12 on: February 25, 2008, 01:55:35 PM »

Goed Avon, hie's 'n planiekie......  Smiley

Gaan doen die training met die invite wat jy gekry het, dit was tog immers 'n gratis uitnodiging, en dan besluit jy van daar af....  Wink

Oom James Mclaenen bied gewoonlik die kursusse van BMW op Zwartkops aan, en ek kan bevestig dat dit régtig die moeite werd is!  Wink

Gan geniet dit!
Logged
Danie
Guest
« Reply #13 on: February 25, 2008, 05:25:25 PM »


Goeie plan........Laat weet hoe dit was as jy  besluit om te gaan  Wink       
Logged
avon
Guest
« Reply #14 on: March 19, 2008, 10:19:44 AM »

For three weeks we had absolutely no rain at all. Come Sunday morning and it’s pouring down by the buckets full. OK, put the kit in the boot; let’s make it a first in the history of the academy. Drive to Zwartkops to do the bike rider training in a Camry V6.(you know mos, “superior riders, etc. etc. etc.”). Don’t laugh; they did say there will be bikes to test-drive as well.

Got there with the rain still pouring down, clearing for like five minutes, only to continue pouring down again. Some more people arrive, 650 GS’s and 800 S’s, all sporting the leathers – must be some seriaas riders these guys. Grabbed a cuppa, chatted with the few familiar faces, waited for the truck to sweep the track.

Some-one took an HP2 out on the track, only to return less than five minutes later soaking wet I may add, and called it a day. Must admit I’m glad he did, because even on one of their bikes I would not have taken the chance.

Looking forward to the rescheduled next round…………
Logged
Pages: [1] 2 3 ... 14   Go Up
Print
Jump to:  

Theme orange-lt created by panic