Verlede jaar Julie het ons deur die Amerikaanse state Illinois, Wisconsin, Minnesota, North Dakota en Montana getoer - meer as 5000 km - ongelukkig nie met n motorfiets nie, maar met n Ford F350 bakkie.
Ons het baie motorfietse op die paaie teegekom - die meeste was Harleys.
Ek kon nie die versoeking weerstaan om fotos van die bikers (verreweg die meeste ry sonder valhelms) te neem nie.
Hier is n paar fotos - verskoon die gehalte.......