Danie
Guest
|
![](http://forum.tripwired.co.za/Themes/orange-lt07/images/post/xx.gif) |
« on: January 23, 2008, 05:34:09 PM » |
|
Ek het gister probeer fotos stuur, maar elke keer as ek dit probeer stuur kry ek n boodskap dat dit langer as n minuut gevat het, daarom kon die boodskap nie gestuur word nie.
Selfs een foto op n keer wil nie werk nie.
So hoe moet ek maak as ek n foto wil stuur ?
|