Hellooooo!!!! Kuier julle vlugtelinge lekker hier by Colyn?

Ja, hy't ons gedrak! Hy wil hê ons moet BMW's koop....

Gaan verseker van die oulike klere bestel binnekort...sodra ek meer $$$ het
Dis nogal cool né! Onthou net, jy kry
nie die girl op die index page saam jou order
nie....
