Die eerste dag toe ek die GT moes plaas toe bring het ek amper aan die drink gegaan
... ek het een aand in die dorp laat slaap by Roan se huis. Jislaaik ek was amper flou toe ek by my huis aankom. Daarna het dit elke keer beter gegaan. Met die LT was ek net so gespanne bloot omdat dit a baie swaar bike is en ROan het hom ingebring want hy is baie groter en sterker as ek. Die teorie was dat hy die bike makliker sou kon keer as hy sou gly. Wel ek moes maar die pad aanvat en vandag is dit maar deel van die trip.
Ek moet byvoeg dat ek laasjaar in Februarie my moer los geval het op die plaaspad met my GT
... waardevolle les geleer ... gronpaaie is nie die plek om jou hand van die handles af te haal nie