Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length

 
Advanced search

118,159 Posts in 14,968 Topics- by 53,821 Members - Latest Member: Cherre Swanepoel

March 29, 2024, 03:54:32 PM
Pages: [1] 2   Go Down
Print
Author Topic: Nuwe hemde voetsek/hang over  (Read 19870 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Riaan
Guest
« on: July 02, 2007, 07:59:47 PM »

Een vragie.
Is die moue ingevou of is dit afgesnyde moue? Cheesy
Logged
Colyn
Guest
« Reply #1 on: July 02, 2007, 08:39:06 PM »

Gewone t-shirts ... daai image is maar net om die text te wys.
Logged
Riaan
Guest
« Reply #2 on: July 02, 2007, 08:56:14 PM »

my order is in  Cool
Logged
Riaan
Guest
« Reply #3 on: July 02, 2007, 09:05:08 PM »

Ok nog n probleem as ek my "payment method" kies en dan "checkout" kliek gebeur niks nie
Logged
Colyn
Guest
« Reply #4 on: July 02, 2007, 10:09:37 PM »

Damn ... ek sal bietjie vir Werner vra om daarna te kyk.

PM asb jou cell nommer vir my.
Logged
Werner
Administrator
Snacker
*****

Sparks: +0/-0
Offline Offline

Gender: Male
Posts: 17



« Reply #5 on: July 03, 2007, 07:57:40 AM »

Riaan, watter browser gebruik jy en watter payment method kies jy? Gebruik jy Windows 2003 of Vista?
Logged
Riaan
Guest
« Reply #6 on: July 03, 2007, 09:57:18 AM »

XP professional / Mozilla Firefox  / Postnet delivery / direct deposit/
Logged
Riaan
Guest
« Reply #7 on: July 03, 2007, 10:09:35 AM »

Ok hy werk nou  Grin Grin

Klaar betaal en nou wag ons knuppel2
Logged
Colyn
Guest
« Reply #8 on: July 03, 2007, 10:35:47 PM »

Ok daar is nog hemde in die e-shop.
Logged
Riaan
Guest
« Reply #9 on: July 04, 2007, 10:16:10 AM »

Nou moet julle eers ophou..................het daai kawa een ook nou georder 2funny
Logged
Colyn
Guest
« Reply #10 on: July 04, 2007, 10:55:03 AM »

Hier is twee nuwes ...





... vir die meisies met attitude.
Logged
Riaan
Guest
« Reply #11 on: July 04, 2007, 04:05:48 PM »

Ok so wanneer behoort die hemde hier te wees
Logged
Colyn
Guest
« Reply #12 on: July 04, 2007, 09:08:05 PM »

Roan sal teen more weet hoe lank die screens gaan neem.
Logged
Riaan
Guest
« Reply #13 on: July 04, 2007, 09:11:49 PM »

Ok daai hemde wat jy nou het van kawa en honda is n uitstekende idee dink ek. Ek het laas iets genoem om n brand by n hemp te sit.....ek laaik dit. Het vir my broer die kawa een bestel en ja as daar n yamaha en triumph een kom koop ek . 2funny
Logged
roan
Guest
« Reply #14 on: July 05, 2007, 09:31:33 AM »

Riaan

Van die hemde is reeds gereed en van hulle sal eers volgende donderdag gereed wees. So ek dink die beste sal wees om alles op een slag te stuur vir redes van vervoer kostes.
Logged
Pages: [1] 2   Go Up
Print
Jump to:  

Theme orange-lt created by panic