Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length

 
Advanced search

80,317 Posts in 10,643 Topics- by 11 Members - Latest Member: Justus Page

January 26, 2021, 04:26:38 PM
Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: My Nuwe Venture........  (Read 18073 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
TC
Guest
« on: November 12, 2008, 11:07:21 AM »

My Losloop lekker loswees ry waar ek wil dae is verby..........

Ek is nou vas en werk vir n verandering vir my geld mwahahahahaha

Ek is nou in beheer van Hankook Tyre Station Menlyn in menlyn Pretoria.

Nuwe uitdagings is altyd great ........

My website : http://www.hankooktyresmenlyn.synthasite.com/

Laat weet my wat julle dink van my Web-designing ek het dit self gedoen en kos my niks.....

Groete
TC
 Smiley

Logged
Colyn
Administrator
Connected
*****

Sparks: +2/-0
Offline Offline

Gender: Male
Posts: 979


Live life ...


« Reply #1 on: November 13, 2008, 07:06:49 AM »

Sterkte my maat.
Logged

If you see it shoot it!
Colyn
Administrator
Connected
*****

Sparks: +2/-0
Offline Offline

Gender: Male
Posts: 979


Live life ...


« Reply #2 on: November 13, 2008, 07:09:18 AM »

TC ... moenie vergeet nie ... ons kan jou help as jy Corporate klere nodig kry.
Logged

If you see it shoot it!
Bonzai
Guest
« Reply #3 on: November 13, 2008, 08:23:05 AM »

Baie geluk TC.  Mag ons Hemelse Vader jou seŽn in jou nuwe werk en mag Hy jou die regte pad laat loop.

Sterkte en Geniet dit BAIE!
Logged
roan
Guest
« Reply #4 on: November 13, 2008, 04:32:34 PM »

VAT VAS TC.

Ek sal by jou kom kuier as ek weer in P-town is.
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #5 on: November 13, 2008, 07:21:55 PM »

Geluk man.... website lyk mooi.

Ek sal 'n draai kom maak as ek weer daar is.
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to:  

Theme orange-lt created by panic