Welcome, Guest. Please login or register.

Login with username, password and session length

 
Advanced search

117,992 Posts in 14,832 Topics- by 53,821 Members - Latest Member: Cherre Swanepoel

March 28, 2024, 03:26:53 PM
Pages: [1] 2 3 ... 32   Go Down
Print
Author Topic: What is the best thing about biking ?  (Read 57131 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
roan
Guest
« on: March 15, 2007, 03:48:00 PM »

I love going on long trips and seeing new places. The brekfast run thing is not my cup of tea..

What do you like ?
Logged
Riaan
Guest
« Reply #1 on: June 01, 2007, 08:22:11 AM »

Ek is baie lief vir ry en die natuur. Veral plekke weg van die stad...............die lug is skoon ,minder geraas ,die mense op die dorpies se lewe is nie so n gejaag nie......................dit laat my onspanne voel en laat my besef watter voorreg dit is om in die land te bly. Grin
Logged
Colyn
Guest
« Reply #2 on: June 01, 2007, 08:31:28 AM »

Yep ... you are right Riaan. Touring the rural South African countryside is what makes biking great for me.
Logged
Riaan
Guest
« Reply #3 on: June 01, 2007, 08:34:47 AM »

Sê my gou julle  het nie n issue as ek in afrikaans post nie
Logged
Colyn
Guest
« Reply #4 on: June 01, 2007, 08:56:24 AM »

Glad nie ... ons is mos Afrikaners ... Wink ... ek post my reports in Engels want ek het baie Engelse buddies oorsee wat die goed lees.

Hier is een van my favourites ... dis hoekom ek dit op die langpad love ...


Wat is nou lekkerder as so sudden stop in die middel van nowhere en vat a smoke break Wink
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #5 on: June 01, 2007, 10:01:21 AM »

Wel ek hou daarvan om die pad te vat.

Ek hou daarvan om by vulstasies te stop en party mense staar jou aan. Daar sal ook altyd iemand nader kom en kom gesels. Gewoonlik gaan die gesprek oor, die bike, waarheen gaan jy of die bekende, ek het ook bike gery in my jong dae.  Grin

Ek hou daarvan as preutse ou tannies vir my sê: "nou wat is jy val met daai gevaarte".

Ek hou van die vryheid wat die bike bied.

Ek hou van die gevaar wat bikery inhou, as ek laag kantel in draaie.

Ek hou van die krag. Enige iemand wat bike ry, sal voel as hulle in 'n normale kar klim of hulle 'n 20ton trok bestuur.

Ek hou van ry in swaar verkeer. Al die motors bly agter en ek gaan aan.

Ek hou van die vriendskappe wat gevorm word met biker buddies.

Ek kan aangaan vir dae.  2funny
Logged
Colyn
Guest
« Reply #6 on: June 01, 2007, 10:03:35 AM »

Goed gestel ... as ek a dogter sou gehad sou ek dit laaik as jy wou kom kuier Smiley
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #7 on: June 01, 2007, 11:26:47 AM »

Goed gestel ... as ek a dogter sou gehad sou ek dit laaik as jy wou kom kuier Smiley

Yislaaik dis nou jammer nê. Smiley
Logged
Riaan
Guest
« Reply #8 on: June 01, 2007, 04:06:13 PM »

Baie intteresant Captain en baie waar
Logged
SemiSane266
Guest
« Reply #9 on: June 01, 2007, 04:49:24 PM »

Krag, krag en nog meer krag. Motorfietse is seker die goedkoopste manier om daai tipe vernelling te ervaar. En dan om 270km/h op die klokke te sien is darem maar lekker!!!!

Ja, ek weet wat julle nou dink, die laaities van vandag! Miskien kry ek brains oor die volgende paar maande (of jare.....)
Logged
Sewer_Rat
Guest
« Reply #10 on: June 01, 2007, 10:18:15 PM »

I like the fact that all bikers share a kind of bond. An instant community if you will. It is the best feeling in the world riding somewhere new, seeing my friends, new and old, riding in front and behind me. It gives me a sense of belonging and freedom that I never before had.

It is the descovery of new roads, re-riding old ones and the absolute honesty shared.
Another point, I rode to Meltonwold alone, but as I arrived, my friends were still awaake, awaiting me with warmth and love. What more can I say? THANK YOU, one and all, my biker family..  smitten
Logged
Colyn
Guest
« Reply #11 on: June 01, 2007, 10:54:49 PM »

MAn I am glad I had the privilige of meeting you and when I go down to the cape next time ... I am sure it will be different because we will have some friends there.
Logged
Sewer_Rat
Guest
« Reply #12 on: June 01, 2007, 11:33:10 PM »

MAn I am glad I had the privilige of meeting you and when I go down to the cape next time ... I am sure it will be different because we will have some friends there.
It was a gr8 privelige for me as well. And yes, next time you are down here, you have us all to contend with, we are a gr8 bunch, small group as we may be
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #13 on: June 03, 2007, 03:58:29 PM »

Nog een van die dinge wat ek hou van biking is dat ek vergeet van tyd.

In my normale lewe is ek beheb met tyd. Ek kyk elke 15minute op my horlosie en ek worry die heel tyd oor deadlines. Dit veroorsaak stress in my lewe en irreteer ook alle mense om my. In my normale lewe is ek 'n baie vinnige mens. Ek leef vinnig ek doen dinge vinnig, alles is 'n resies om te kyk hoe vinnig ek goed kan doen en hoe effektief ek my tyd kan gebruik.

Sodra ek op my bike klim raak ek "Captain Slow". Een van my biker buddies het my daai naam gegee. Ek het nou die ander dag saam met 'n klomp Wilddogs gaan bike ry en toe sê hulle, hulle kan wragtig sien ek het 'n gepaste naam. hehe.

In elk geval as ek op my bike klim vergeet ek van tyd. Ek ontspan. Ek kyk amper nooit op my horlosie nie en ek gee nie regtig om hoelaat dit is nie. Ek voel vry.

So die naam Captain Slow is omdat ek als stadig doen met my bike.

Ek klim stadig op.
Ek trek stadig aan. Almal wag altyd vir my. hehe
As ek ry hou ek van rondkyk so ek ry meeste van die tyd stadig. So tussen 80 - 120km/h.

Bikery is my tonic teen stres. Smiley
Logged
Captain Slow
Guest
« Reply #14 on: June 03, 2007, 04:01:53 PM »

I like the fact that all bikers share a kind of bond. An instant community if you will. It is the best feeling in the world riding somewhere new, seeing my friends, new and old, riding in front and behind me. It gives me a sense of belonging and freedom that I never before had.

It is the descovery of new roads, re-riding old ones and the absolute honesty shared.
Another point, I rode to Meltonwold alone, but as I arrived, my friends were still awaake, awaiting me with warmth and love. What more can I say? THANK YOU, one and all, my biker family..  smitten

Ag i love you too Sewerrat.  2funny
Logged
Pages: [1] 2 3 ... 32   Go Up
Print
Jump to:  

Theme orange-lt created by panic