Tripwired Clothing

Tripwired Soapbox ... Free Speech Corner => Introduction => Topic started by: MOLEBATSI on February 03, 2009, 09:58:35 AM



Title: I am Molebatsi
Post by: MOLEBATSI on February 03, 2009, 09:58:35 AM
Hi mense

Ek is Molebatsi van Tzaneen in Limpopo, now will you roll out the red carpert to welcome the newbie.


Title: Re: I am Molebatsi
Post by: Colyn on February 03, 2009, 10:15:42 AM
Hi Molebatsi

Baie welkom hier. Jy sal sommer sien dat Tripwired maar die kuierplekkie is van a klompie kuber vriende wat almal lief is vir ons land en sy mense. Hier deel ons menings sonder om te hap want ons almal hou daarvan om meer van mekaar te leer.

Weereens welkom en ek hoop jy sal dit hier geniet en so bietjie saamgesels oor die dinge waarvan jy hou.